Tydens die WP-Posliga kompetisie het die o/21 Sportergeweerspan van Uppies `n goue medalje verower. Die span bestaan uit Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en JP Smith.
By die individuele inskrywings het Hoërskool Upington se skut ook goed gevaar. Elné kry brons en Francois kry goud.
Foto: JP Smith, Juan Steenkamp, Francois du Plessis en Elné du Toit