Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer.
Beide het in die vroue O/16 ouderdomsgroep in twee dissiplines deelgeneem – 10m Sporter (staan) en 10m Sporter (3P) en behaal elkeen ‘n brons- en silwermedalje.
Hierdie twee Dassies kán raakskiet!