Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer
Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het die afgelope vakansie aan die vyfde kwalifiserende SANESA-perdeskou te George deelgeneem.…
DASSE-RUGBY SKOP KWARTAAL GOED AF
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se rugbyspanne het op Donderdag, 19 Julie tuis teen Sao Bras van Mosselbaai kragte gemeet en goed gevaar. Die o/15’s moes die knie met 5-21 teen…
Dasse-netbalspelers presteer
Elf van Hoërskool Langenhoven se netbalspelers is na afloop van die Eden Proewe in die Eden-spanne opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf 12 – 14 Julie, te Wellington, in die verskillende…
Hoërskool Langenhoven leerders in Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie
Keith Bergstedt, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Angelo Bergh, ‘n graad 10-leerder, is gekies om aan die finale rondte van Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie te Artscape…
Hoërskool Langenhoven deur na Eden netbalproewe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Hessequa-netbalproewe het op Dinsdag, 17 April, op Hoërskool Langenhoven in Riversdal se bane plaasgevind. Daar is 19 o/16, o/17 en o/18 Dasse-netbalspelers…
Hoërskool Langenhoven skuts presteer
Vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se skuts het op Dinsdag, 1 Mei aan die SAARA Eden-kompetisie deelgeneem en mooi presteer. Die skuts het die volgende prestasies behaal: Johanné van…
Groot eer vir atleet van Hoërskool Langenhoven
Marlé van Wyk, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is gekies om die Protea-span vir fisies gestremde leerders te verteenwoordig. Sy sal in Desember aan ‘n internasionale byeenkoms…
Redenaars maak Hoërskool Langenhoven trots!
Die streeksuitdunne in die ATKV se redenaarskompetisie, het op Saterdag, 10 Maart in Oudtshoorn plaasgevind. Hoërskool Langenhoven se Dassse het behoorlik “gekook” en nie minder nie as vyf Dasse het…
Hoërskool Langenhoven op Wes-Kaap Onderwysdepartement se top 10
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dasse is baie bevoorreg dat daar sewe matriekleerders van 2017, 9 plekke op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys behaal. Lize-Mari Marais is eerste in…
DASSIES ONTMOET BOER ADRIAAN
Die nuwe graad 8-leerders ontmoet boer Adriaan van Boer soek ‘n vrou. Adriaan is ‘n oud-leerder van Hoërskool Langenhoven wat in 2008 matrikuleer het. Op die foto verskyn van die…
NUWE DASSIES WORD VERWELKOM
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang. Die graad 8’s het die jaar afgeskop met ‘n opwindende week wat verskillende …
Johanné en Anouska van Hoërskool Langenhoven in Riversdal kán skiet
Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer. Beide het in die vroue…
Dasse presteer puik by Eisteddfod
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Op die foto verskyn die leerders van Graad 8 – 12 wat goud+ in van hulle items gekry het. Agter, van links: Bianca…








