)

NUWE DASSIES WORD VERWELKOM

Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang.

Die graad 8’s het die jaar afgeskop met ‘n opwindende week wat verskillende  aktiwiteite soos pret by Korentepoortdam, spookhuis, skattejag, ‘n dag by die swembad, sokkie en ‘n sottekonsert ingesluit het. Na sottekonsert het die dassies met die skoollied en “flower of Dasse” afgesluit en is hulle sotkolle (geel knopie) oorhandig wat hulle volwaardige Dasse maak.

Op die foto verskyn die groep graad 8-leerders.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal