)

Dasse-netbalspelers presteer

Elf van HoĆ«rskool Langenhoven se netbalspelers is na afloop van die Eden Proewe in die Eden-spanne opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf 12 – 14 Julie, te Wellington, in die verskillende ouderdomme se Eden-spanne aan die Interdistrik netbaltoernooi, deelneem.

Die volgende spelers is gekies: O/14: SunƩ Basson en Mienke Doubell. O/15: Lizanne Rall en Christel Jooste. O/16: Jalin Heradien en Ivana Sefoor. O/17: Alicia Sambo en Adunaike Herling. O/18: Haigha-Rose Groenewald, LeanƩ Pottas en Elana van Zyl.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal