Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon. Die top kanidate in elke ouderdomsgroep word dan gekies om aan die SWD proewe deel te neem.
Foto aangeheg (Punt-leerders regs van die borde):
vlnr: Leigh Carolus, Marnich Steyn en Robyn Carolus