)

Errie-skuts skiet goed

Die naweek van 11 en 12 Mei 2018 het die skuts van Hoërskool Ermelo aan die vierde prysskiet vir die jaar deelgeneem. Die kompetisie het op Ermelo by die skougronde plaasgevind. Ermelo- en Laeveldstreke het saam geskiet. Dit was strawwe kompetisie en die Erries het hul baie goed van hul taak gekwyt. Vyf van hulle het hul persoonlike beste tellings geskiet.

Die tellings was as volg:

Reinhart Vorster 1433, John-Henri van Zyl 1303, Pieter de Beer (L/S JJ van der Merwe) 1271, Rénel Swanepoel 1242 (pb), Hendrea van Zyl 1165 (pb), GJ Swanepoel 1097 (pb), Herman Holtzhausen 1089 (pb) en Eloise Prinsloo 1025. Herentia van Zyl het ook haar pb geskiet.

Baie geluk, Erries. Dit is welgedaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal