)

Erries speel hulself tot in Mpumalanga-spanne.

Die netbal en dogtershokkiespanne van Hoërskool Ermelo het die afgelope paar weke aan verskeie rondtes van Mpumalanga-proewe deelgeneem. Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is as deel van die onderskeie spanne:

o/14-Netbalspan: U-Lene Nortjie
o/16A-netbalspan: Amy Greyling
o/18B-netbalspan: Tegan Panos

o/14A-dogtershokkiespan: Carla Ferreira, Deidre van der Meyden, Sinethemba Nkosi, Danel Olivier en Kayla van der Meyden.

o/14B-dogtershokkiespan: Chloë van Wyngaardt en Caylin Loock.

o/16B-dogtershokkiespan: Lana Herholdt

o/18A-dogtershokkiespan: Lydia Landman, Simoné Ferreira, Nicole van der Merwe en Dané du Plessis.

o/18B-dogtershokkiespan: Ansu Klopper, Nicole Venter en Ruané Huber.

Baie geluk aan elkeen van hierdie dogters. Die Erries is besonder trots op julle.

Erries

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal