)

HS Strand rugby uitslae.

O/19 A De Kuilen HS wen 38 – 0
O/19 B De Kuilen HS wen 34 -12
O/19 C HTS Bellville Gelykop 15 – 15
O/19 D HTS Bellville HS verloor 0 – 12
O/16 A De Kuilen HS wen 46 – 12
O/15 A De Kuilen HS verloor 5 – 22
O/14 A De Kuilen HS wen 27 – 0
O/14 B De Kuilen HS wen 60 – 5

  • Die o.14’s het ‘n baie suksesvolle naweek gehad. Hulle het gewen met onderskeidelikĀ  27-0 en 60-5.
  • By die onder 15’s het De Kuilen sterk begin en binne die eerste 5 minute ‘n drie gedruk. Strand het wel toe hul spelpatroon begin uitoefen en die wedstryd begin domineer. Ongelukkig het hanteerfoute en eenvoudige foute veroorsaak dat net een drie gedruk is in die tyd wat Strand oorheers het.
  • Die onder 16A-span het sterk afgeskop, na 15 minute gaan lĆŖ en weer moed in die laaste 20 minute bymekaargeskraap om met ā€˜n bevrediginde telling van 46 – 12Ā  te spog.
  • Die O/19C-span het teen HTS Bellville se B-span gespeel en in ā€˜n harde wedstryd gelykop gespeel. Die Strand se samespel tussen voor- en agterspelers was baie goed. Die O/19D-span het met 0-12 teen HTS Bellville se C-spanĀ  verloor, maar met groot durf gespeel. Die telling is nie ā€˜n getroue weergawe van die wedstryd nie.
  • Die onder 19B-span het soos wenners gespeel en mooi aanvallende rugby gespeel om die wedstryde met ā€˜n uitslag van 34-12 die wedstryd te beklink.
  • Die onder 19A-span het baie stadig begin en kon nie verby die verdediging van De Kuilen kom nie. Die besluit om pale toe skop, was suksesvol en het hulle Ā 3-0 laat voorloop. Die telling het ongeveer die eerste 20 minute so gebly tot Gershon September oorgegaan het vir Strand se eerste drie. Strand het kort daarna weer n drie gedruk met halftyd wat 17-0 in die Arende seĀ  guns was. Die tweede helfte het baie stadig begin en Strand is baie vir onkant spel gestraf. Afgesien daarvan is daar dieĀ  tweede helfte 3 baie mooi drieĆ« gedruk waarin daar mooi hardlooprugby gesien is. StrandĀ  wen die wedstryd 36-0.

Die driedrukkers wasGershon September, Dylan de Witt, Oren Renoster, Dowayne Swartz en Hackuum Jansen. Die 4 suksesvolleĀ doelskoppe en strafskop is deur Cheswille Schamboua aangeteken.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal