Die volgende Uppie-skuts kry SA spanne en gaan 29 September – 6 Oktober aan die SA-kompetisie te Newcastle in KZN deelneem:
A-Span: o/21 Sportergeweer Elné du Toit
A-Span: o/16 Sportergeweer Francois du Plessis
Juan Steenkamp
JP Smith
A-Span: o/21 Veergeweer Rian Loots
B-Span: o/21 Veergeweer Jano Theron
B-span: o/16 Veergeweer Tertia van Sittert
Francois du Plessis ontvang ook die beker vir die beste o/16 Sportergeweerskut.
Elné du Toit ontvang die beker vir die beste o/21 Sportergeweerskut.
Foto:
Agter: JP Smith, Francois du Plessis, Rian Loots, Jano Theron en Juan Steenkamp
Voor: Tersia van Sittert en Elné du Toit