Baie geluk aan (v.l.n.r) SP Nel, Zandra GrovĆ© en Nick Walker, van die HoĆ«rskool Voortrekker, Pietermaritzburg, wat gekies is vir KZN se Skyfskietspan. Hulle neem in Oktober 2017 aan die SA’s deel.
The Vories are extremely proud of you and we are looking forward to see what big things you are going to achieve at the SA’s. Aanhou Wen!