)

Uppieskuts se uitnemende SA-skietkompetisie:

Tydens die Oktober-vakansie het Hoƫrskool Upington se skuts, as deel van die Noord Kaap-skietspan, hulleself onderskei tydens die SA-skietkompetisie.

As o/21 Veergeweerskut kry Rian Loots brons vir sy drie-posisie, silwer vir staan en algeheel goud.Ā  Hy ontvang dan ook vir die eerste keer syĀ SANSSU groen kleure. Die o/21 Veergeweerspan ontvang ook asĀ span ‘n bronsmedalje.

Die o/16 Veergeweerspan, waarvan Tersia van Sittert deel is, ontvang ‘n brons medalje. Francois du Plessis ontvang brons vir sy drie-posisie,Ā bronsĀ vir die staanposisie en algeheel brons. Hy en ElnĆ© du Toit ontvang weer hulĀ SANSSU groen kleure. Die o/16 Sportergeweerspan, waarvan JP Smith en Juan Steenkamp deel is, ontvang ook asĀ span ‘n bronsmedalje.

Juan Steenkamp en Francois du Plessis het hierdie jaar besondere rekords behaal.  Juan Steenkamp skiet tydens die laaste skietkompetisie 558 uit 600 vir o/16 Sportergeweer in die drie-posisie.  Francois du Plessis het vroeër 351 uit 400 vir die o/16 Sportergeweer in die staan-posisie geskiet.  Hierdie is voorwaar besonders. Daar is in baie jare nog nie sulke hoeveelhede deur sulke jong skuts geskiet nie.

Foto:    Uppieskuts agter v. l.n.r:  Rian Loots, Francois du Plessis, Jano Theron, Juan Steenkamp, Elné du Toit.

Voor:Ā Ā  JP Smith en Tersia van Sittert.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal