)
Hoërskool Kalahari Meisieskrieket

Chené Lerm, Nately Eloff, Luané Schoeman en Lorika Krüger van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is vir die JTG-streek gekies om aan die winterweek deel te neem. Vlnr: Chené Lerm, Nately…

Hoërskool Kalahari rugbyspelers presteer

Byron la Meyer en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Akademie week O/18-span en Tatuhatsi Polelo is gekies vir die Valke week O/16-span. Foto bo:…

Hoërskool Kalahari krieketspelers in JTG/Pixley span

Hendré Nieuwoudt, Johan Erasmus, Casper du Plessis, Foster Lubbe en Zander Stevens van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die JTG/Pixley span om aan die winterweek deel te neem. Vlnr: Hendré Nieuwoudt,…

Hoërskool Kalahari Netbalspelers gekies vir Robyne

Elverentia van Wyk, Thatohatsi Selepe, Didintle Oats, Orabile Malope, Minka de la Rey, Leandri Serfontein en Kaylin van Heerden van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Robyne-span wat…

Hoërskool Kalahari Top 3 – Kwartaal 1

Hoërskool Kalahari in Kuruman, het hul Top 3 akademiese presteerders vir elke graad bekend gemaak. Voor vlnr: Graad 8: 1. Hendré Nieuwoudt (87,00%); 2. Shanay Kriek (84,67%) en 3. Marilie…

Hoërskool Kalahari Skiet – Liga 2 uitslae

Hoërskool Kalahari van Kuruman se skuts het baie goed gevaar tydens die Liga 2. Totaal/Algeheel O/14: 1ste Delarey Saaiman, 6de Pieter Swanepoel, 7de Francois Fourie en 9de Nicol Pietersen O/16:…

Hoërskool Kalahari het nou 3 leerders met 7 onderskeidings

2018 Matric learner from Kalahari, Dionne Langeveldt’s 6 distinctions changed into 7 DISTINCTIONS when the remark results were published last week. CONGRATULATIONS DIONNE! WE ARE PROUD! (Kalahari het dus 3…

Hoërskool Kalahari onderwysers presteer met vak-uitslae

Tydens die Departement van Onderwys in die Noord-Kaap se prysuitdeling wat op 28 Februarie in Kimberley plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se onderwysers aangewys as die…

Hoërskool Kalahari atlete gekies vir Noord-Kaap Atletiekspan

Tydens ‘n byeenkoms wat op 2 Maart in Upington plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se atlete is gekies vir die Noord-Kaap span wat vanaf 21 –…

Hoërskool Kalahari krieketspelers verteenwoordig Noordkaap Krieket

Casper du Plessis en Foster Lubbe het die Noordkaap Krieket se “Capping” seremonie bygewoon. Altwee hierdie leerders, van Hoërskool Kalahari in Kuruman, verteenwoordig Noordkaap krieket gedurende die vakansie in hul…

Hoërskool Kalahari verkies hul UK dagbestuur vir 2019

Hoërskool Kalahari van Kuruman het onlangs hul UK dagbestuur vir 2019 bekend gemaak. Links bo: Louis Myburgh (Hoofseun) en regs bo Sabrinah Phillander (Hoofmeisie), Links onder: Mpumelelo Monchwe (Onderhoofseun) en…

Hoërskool Kalahari verkies hul Leerderbestuur vir 2019

Hoërskool Kalahari van Kuruman het onlangs hul UK 2019 bekend gemaak. .

Hoërskool Kalahari jaarlikse prysuitdeling

(Foto heel bo:) Sabrinah Phillander from Hoërskool Kalahari in Kuruman, received the Hsselman Trophy for the most dedicated netball player in the 1st team.    

Hoërskool Kalahari jaarlikse prysuitdeling

Christoff Botha van Hoërskool Kalahari in Kuruman, het tydens die prysuitdeling ‘n Sertifikaat ontvang vir Van Druten GWK Week Deelname.