Tydens ‘n byeenkoms wat op 2 Maart in Upington plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari van Kuruman se atlete is gekies vir die Noord-Kaap span wat vanaf 21 – 23 Maart aan die SA’s in Port Elizabeth gaan deelneem.
Vlnr: Mwalimu Vos, Caillou Thorpe, Schalk Burger en Milan Horn.