Elverentia van Wyk, Thatohatsi Selepe, Didintle Oats, Orabile Malope, Minka de la Rey, Leandri Serfontein en Kaylin van Heerden van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Robyne-span wat gedurende Junie aan die All Ages toernooi gaan deelneem.
Vlnr: Elverentia van Wyk, Thatohatsi Selepe, Didintle Oats, Orabile Malope, Minka de la Rey en Leandri Serfontein. (Afwesig Kaylin van Heerden).
Foto geneem deur: Loamie Rheeder