Byron la Meyer en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Akademie week O/18-span en Tatuhatsi Polelo is gekies vir die Valke week O/16-span.
Foto bo: Byron la Meyer (links) en Hansie Fourie
Fotos geneem deur Christoff Vosloo.