Chené Lerm, Nately Eloff, Luané Schoeman en Lorika Krüger van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is vir die JTG-streek gekies om aan die winterweek deel te neem.
Vlnr: Chené Lerm, Nately Eloff, Luané Schoeman en Lorika Krüger
Foto geneem deur Mariet Cloete