)

WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville

WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by Paarl Gimnasium plaasgevind het. Die span het uitsonderlik goed gevaar en met trots die silwermedalje huis-toe geneem!

🏑 Toernooi-uitslae:

Dag 1:

  • Oorwinning van 8–0 teen Noord-Kaap Platteland
  • Oorwinning van 10–0 teen Border

Dag 2:

  • Gelykop 1–1 teen WP Suid
  • Gelykop 1–1 teen Boland

Dag 3:

  • Oorwinning van 3–1 teen Oos-Kaap (OP)

🐾 Hoërskool Bellville is leeutrots op jou, Luandri! Jou toewyding en prestasie is ’n ware inspirasie — mag hierdie net die begin wees van nog vele sporthoogtepunte.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal