Afrika Toutrek Kampioenskappe. Twee leerders van Hoƫrskool Strand in Kaapstad, Blaize Bosch en Francois Uys het vanaf 1 tot 5 Mei, as lede van die Suid-Afrikaanse President Toutrekspan, aan die Afrika Toutrek Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Albei leerders het met vyf medaljes elk huis-toe gekom.
Blaize Bosch
- 600 kg 0.23 ā silwer (klubs-afdeling)
- 640 kg ā silwer (SA verteenwoordig)
- 600 kg 0.23 ā goud (SA verteenwoordig)
- 700 kg gemeng ā goud (SA verteenwoordig)
- 720 kg ā silwer (SA verteenwoordig)
Francois Uys
- 600 kg 0.23 ā silwer (klubs-afdeling)
- 720 kg ā goud (klubs-afdeling)
- 640 kg ā silwer (SA verteenwoordig)
- 600 kg 0.23 ā goud (SA verteenwoordig)
- 720 kg ā silwer (SA Verteenwoordig)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf