Afrika Toutrek Kampioenskappe – Strand leerders kry medalje-oes
Afrika Toutrek Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Strand in Kaapstad, Blaize Bosch en Francois Uys het vanaf 1 tot 5 Mei, as lede van die Suid-Afrikaanse President Toutrekspan, aan die Afrika Toutrek…








