
Toutrek. Helderberg Toutrekklub het aangekondig dat twaalf van Hoërskool Strand se leerders die provinsiale span gehaal het. Op ‘n baie droë veld het hierdie trekkers hakke ingeskop om te seëvier.
Lede in Provinsiale span:
- Ian Erasmus
- De Vos Uys
- Jason Fourie
- Christiaan van Rooyen
- Stephan le Roux
- Connor Menmuir
- Wessel Wiese
- Claudia Ruhle
- Amor Oosthuizen
- Thane de Beer
- Mila Menmuir
- Mikhe Ueckermann
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor