Toutrek – HoĆ«rskool Strand haal Provinsiale span
Toutrek. Helderberg Toutrekklub het aangekondig dat twaalf van HoĆ«rskool Strand se leerders die provinsiale span gehaal het. Op ān baie droĆ« veld het hierdie trekkers hakke ingeskop om te seĆ«vier.…









