)

HS Strand Toutrekverslag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Op Saterdag 20 Oktober om 7:00 het Hoërskool Strand se toutrekspanne  by Botha Kelder ingeklok vir die eerste kompetisie van die nuwe seisoen. Die nuwe seisoen is vol energie en entoesiasme afgeskop .

Met heelwat trekkers wat nie beskikbaar was nie, doen die HS Strand-trekkers uitstekend en is hul kompeterend in al die gewigsafdelings waarin hul getrek het. Die  520kg-meisiespan neem as ‘n gekombineerde span deel, aangesien daar  nie genoeg meisies is binne daardie spesifieke gewigsafdeling nie. Hulle trek uitstekend om ‘n silwer medalje te verower. Hierna wys die ou hande, met ‘n paar nuwelinge in die span, watter krag hul later in die seisoen gaan wees en verower ‘n brons medalje in seker die moeilikste afdeling, nl. die 560 kg- afdeling.

Die kinders en ouers bewys weer watter ware ambassadeurs hul vir die skool, gemeenskap en toutrek is.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17975,17976″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal