)

Hoërskool Strand toutrek nuus.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17678,17679,17680,17681,17682,17683,17684″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text]

Hoërskool Strand kan opreg trots wees op hierdie leerders en afrigters wat weeksdae tot laat in die aande oefen, naweke aan kompetisies deelneem en gedurende die vakansie bitter hard gewerk het om tydens die SA Kampioenskappe hul Protea en Gazelle kleure te verwerf.  Ons wens hulle alle sterkte toe na die opbou na die 2018 Wêreld Toutrekkkampioenskappe in September wat hierdie jaar in Kaapstad plaasvind!

HS Leerders

Elandre Kemp: Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA o23 Gazellespan (SA B span)

Jame Phillips:  Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA o23 Nasionalespan (SA A span)

Liandri Smart:  Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA o23 Nasionalespan (SA A span)

– Zounika van der Merwe:  Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA o23 Nasionalespan (SA A span)

HS Afrigters

Schalk van der Merwe:  Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA SA Gazellespan (SA B span)

Adriaan Odendaal:  Verteenwoordig WP by die Weskaap en Nasionale Kampioenskappe.  Word opgeneem in die SA Nasionalespan (SA A span) 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal