Cecil le Roux en Ruan Olivier
Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad gaan verteenwoordig. Cecil was ook kaptein van sy span. Na afloop van die toernooi word Ruan Olivier opgeneem in die SA Akademie o.16 span en Cecil le Roux in die SA o.16A span. Cecil word ook aangewys as kaptein van hierdie span.