Vlnr: Bruce-John Joseph, Jeanette Roux en Leandrie du Toit
Die Olivier-Beker vir die mees veelsydige sportman van die jaar is toegeken aan Bruce-John Joseph en die Nelson trofee vir die mees veelsydige sportvrou word vanjaar gedeel deur Jeanette Roux en Leandrie du Toit.