‘n Spesiale welkom aan Worcester Gimnasium se jong Bosvarkies wat vandag amptelik begin met hul hoërskool loopbaan. Mag julle diep spore trap by Worcester Gimnasium en baie “memories” maak. Gryp elke geleentheid aan wat julle gebied word en maak die beste daarvan.
Welcome to all our baby Bosvarke.
#grade8 #classof2024 #proudbosvark