Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg.
Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare Meisieskoshuis is bekend gemaak.
Die Hoofseun is Mateo Groenewald, die Hoofmeisie is Danielle le Roux, die Onderhoofmeisie
Is Porschia Willemse en die Onderhoofseun is Willem van den berg.