)

Worcester Gimnasium Nuwe Personeel

Worcester Gimnasium verwelkom vanjaar 13 nuwe personeellede.

Agter vlnr: Mnr. Jasper Jordaan (LO, Geskiedenis, Tegnologie), mnr. Manie Steyn (IGO), mnr Mick Ouwerkerk (Hokkie Organisering/afrigter), mnr. Fred Olivier (Hoof: Hokkie Organisering), mev. Anne-Marie Hulley (Engels), mnr. Heinrich Krüger (Musiek, Skeppende Kunste).

Voor vlnr: Mev. Jorita Botha (Lewenswetenskappe), mej. Ivanca Noble (Toerisme), mej. Anja Louw (Besigheidstudies en EBW), mev Nesta Olivier (Fisiese Wetenskappe), mej. Michelle Samson (sekretaresse) en mev. Monique Jordaan (Engels).

INLAS FOTO: Mev. Cecila Maritz (Ko-kurrikulêre Koördineerder)

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal