)

NUUS: ATLETIEK WORCHESTER GIMNASIUM

Vlnr: Jo-Eke Haas, Caylin Papier, Bradley Olifant, Jivano Melouw

Worcester Gimnasium se jaarlikse Kleure-atletiek 2020 se top atlete van die dag.

VICTOR & VICTRIX LUDORUM WENNERS 2020:

Junior Victrix Ludorum: Jo-Eke Haas, Junior Victor Ludorum: Jivano Melouw, Senior Victrix Ludorum: Caylin Papier, Senior Victor Ludorum: Bradley Olifant

BESTE BAAN- EN VELD-ATLETE VIR 2020

JUNIOR MEISIES: Beste baanatleet: Jody-Rose Willemse, beste veldatleet: Mia Olwagen. JUNIOR SEUNS: Beste baanatleet: Christopher Ley, beste veldatleet: Jivano Melouw.

BESTE JUNIOR BAAN- EN VELD-ATLETE VIR 2020 Vlnr: Jody-Rose Willemse, Mia Olwagen, Christopher Ley, Jivano Melouw

SENIOR MEISIES: Beste baanatleet: Hannelie du Toit, beste veldatleet: Nicola Roux. SENIOR SEUNS: Beste baanatleet: Bradley Olifant, beste veldatleet: Bradley Olifant .

BESTE SENIOR BAAN- EN VELD-ATLETE Vlnr: Hannelie du Toit, Nicola Roux, Bradley Olifant.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal