)

Worcester Gimnasium Nasionale Wiskunde-olimpiade

Simone Botha, mev. Louise Tromp (Wiskunde Departement) en Eduard Klüsmann.

Worcester Gimnasium is ‘n ‘MST’-skool (Mathematics, Science and Tegnology)’.

Die Nasionale Wiskunde-olimpiade bestaan uit 3 rondtes.  Baie van Worcester Gimnasium se leerders het  na die tweede rondte deurgedring.

In die tweede rondte het Eduard Klüsmann in die top 3 van die MST-skole se deelnemers geëindig en Simone Botha was die Top-kandidaat. Eduard ontvang ‘n sertifikaat en Simone ‘n sertifikaat, asook R300.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal