Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies is as kaptein van die seuns o.16A span! Ruan is in die Seuns Akademiespan.
Die Bosvarke wens julle baie sterkte en voorspoed toe met die SA toernooi. Weet julle gaan die Bosvarke se naam hoog hou.
#wgjukskei #SAkampioenskappe #trotsbosvark