)

Worcester Gimnasium neem afskeid van geliefde onderwyser

Mnr André Gie en sy vrou, mev. Louisa Gie

Mnr. André Gie (Metaalwerk/ Tegnologie) tree na 42 jaar by Worcester Gimnasium uit die onderwys. Hy het diep spore in die skool se geskiedenis getrap en ‘n groot aantal innoverende projekte by die skool geloods. Met sy sterk dissipline, maar tog ‘n sagte hart, het hy in baie leerders se lewens ‘n groot rol gespeel. Die Bosvark-gemeenskap sal hom mis, maar gun hom en sy vrou, Louisa, ook ‘n oud-onderwyser van die skool, ‘n welverdiende aftrede.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal