Annalou en Uju Viljoen van Worcester Gimnasium is opgeneem in die Boland Onderwaterhokkiespan. Hulle gaan die Boland verteenwoordig by die Nasionale Kompetisie wat vanaf 27 tot 29 Februarie in Fourways, Johannesburg plaasvind.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…










