)

Worcester Gimnasium leerder presteer in Tennis

André Viljoen van Worcester Gimnasium het gedurende die Desember vakansie aan 4 tennistoernooie deelgeneem.

In die Eden Masters het hy in die finaal 2de geëindig en by die Eastern Cape Growth Point Toernooi algeheel 7de. 

By die Kaapse- en Boland toernooie het hy en sy dubbelspelmaat 4de geëindig. Ongelukkig moes André agv ‘n armbesering aan die Growth Point Boland Toernooi onttrek.

Tans is André 16de gelys in Suid-Afrika vir enkels en 13de in dubbels.

Welgedaan André ons is baie trots op jou en wens jou ‘n goeie tennisjaar toe!!!!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal