)
Rugby toer na George – Hoërskool Wesvalia presteer

Rugby toer na George. Wesvalia se 1ste rugbyspan het ‘n suksesvolle rugby toer na George gehad. Hulle sluit die toer af met oorwinnings teen Hoërskool Trio, Bergsig Akademia en Hoërskool…

Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua

Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…

KFC Sewes Rugby – Hoërskool Strand

KFC Sewes Rugby. Die Hoërskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ‘n groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ‘n…