SR Hoofleiers 2026 aangekondig – Hoërskool Tygerberg trots
SR: Hoofleiers aangekondig. Op Dinsdag, 21 Oktober, het Hoërskool Tygerberg ’n spesiale funksie aangebied waartydens die hoofleiers vir 2026 amptelik aangekondig is. Die geleentheid is bygewoon deur die nuutverkose Studenteverteenwoordigende…
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
Prestige toekennings 2024 – Hoërskool Tygerberg
Prestige toekennings. Hoërskool Tygerberg, Parow, het vyf leerders vereer tydens die Prestige toekennings 2024 aand. Five learners of Tygerberg High School, Parow, received Prestige awards for 2024. More schools news:…












