Wes-Kaapse Tuimelkampioenskap. Paarl Gimnasium leerder, Anebelle Esterhuisen, het op Vlak 9 in die afdeling vir dogters 13 – 14 jaar by die Wes-Kaapse Tuimelkampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 2de plek behaal.
Anebelle is ook in die Wes-Kaapspan opgeneem. Sy verteenwoordig die provinsie op 29 en 30 September in die Joni Bachsaal te Pretoria by die SA Spele te verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf