)

Tienertoneel – Hoërskool Durbanville by Play House kompetisie

Tienertoneel. Hoërskool Durbanville se toneelgroepe het aan die Play House Tienertoneel kompetisie deelgeneem en ‘n baie sterk begin vir die seisoen gemaak.

Spesiale toekennings:

  • Dirk Visser van Vox Pop vir sy rol as Cello speler.

Beste Ensemble:

  • VOX POP – nominasie
  • Mag ons maar iets sê – wenner

Beste ondersteunende aktrise:

  • Anike Calitz – S-EFFEK – nominasie
  • Lyla Botha – Mag ons maar iets sê – nominasie

24 Toneelstukke neem deel:

  • Die S-effek eindig 6de met GOUD
  • Mag ons maar iets sê eindig 7de met GOUD

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal