Adjunkhoof. Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg vir Primêre Skool Naudeville in Welkom om hul nuwe Adjunkhoof voor te stel.
Mnr. William Goslett is in die pos van Adjunkhoof by Naudies aangestel. Primêre Skool Naudeville se personeel en leerders wens Mnr Goslet ‘n blink toekoms by die skool toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf