)

Afrika Gessisus Archery – BVHS leerder presteer

Afrika Gessisus Archery. Sophia Pieters is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool. Sophia het op 5 Augustus aan die AGA (Afrika Gessisus Archery)  Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.

Sy het die volgende plekke behaal:

  • Kolle-kompetisie (Bulls Eye): 2de Plek (Gr 10) asook 2de plek Algeheel  (Foto 1 – In aksie tydens die Kolle Kompetisie)
  • 3D-Kompetisie: 1ste (Gr 10) en 2de Algeheel

Sophia is ook na afloop van die kompetisie ingesluit in die Vrystaatspan. Die span gaan 4 Oktober aan die Inter-Provinsiale toernooi deelneem.

Op 5 en 6 Oktober neem sy ook deel aan die Interskole-Kompetisie by die Equidome Equestrian Centre in Midrand. 

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal