Afrika Gessisus Archery – BVHS leerder presteer
Afrika Gessisus Archery. Sophia Pieters is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sophia het op 5 Augustus aan die AGA (Afrika Gessisus Archery) Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer. Sy…








