)
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville

Hoofleiers 2025. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Hoofleiers vir 2025 aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Graad 7 Prysuitdeling – Primêre Skool Naudeville

Graad 7 Prysuitdeling. Primêre Skool Naudeville in Welkom het, tydens hul Graad 7 Prysuitdeling, leerders beloon vir uitstekende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Adjunkhoof – Primêre Skool Naudeville verwelkom Mnr. Goslett

Adjunkhoof. Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg vir Primêre Skool Naudeville in Welkom om hul nuwe Adjunkhoof voor te stel. Mnr. William Goslett is in die pos van…

Stoeiers Liga – Primêre Skool Naudeville skitter

Stoeiers Liga. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 20 Julie in Bloemfontein aan die tweede Stoeiers liga deelgeneem. Al drie die manne het uitstekende resultate behaal. Wrestlers League.…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Carli Fouché

Graad 1’s 2023. Carli Fouché het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Mag jy jou lekker skooljare…