Graad 1’s 2023. Carli Fouché het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin.
Mag jy jou lekker skooljare by Naudies baie geniet, Carli.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf