Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by die skool te verwelkom.
Eugené, mag jy jou jaar in Graad 1 baie geniet en so ook die res van jou skoolloopbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf