Graad 7 Prysuitdeling. Primêre Skool Naudeville in Welkom het, tydens hul Graad 7 Prysuitdeling, leerders beloon vir uitstekende akademiese prestasies in 2023.
- Henre Rossouw: Dux leerder, 88,22%. Hy ontvang ook ‘n Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Afrikaans 88%; Wiskunde 90,3%; Natuurwetenskappe; 94,87%; Tegnologie 92,3%; Lewensoriëntering 93%
- Cheneldi le Gras: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Skeppende Kuns: 89%
- Elri Dannhauser: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Natuurwetenskappe 94,87%; Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe 88,6%
- Aiden Schoeman: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Engels 86,6%; Veelsydigste leerder in die Interfase vir 2023; Deel die trofee as beste sportseun vir 2023
- Estie Cronje: Sosiale Wetenskappe 87%
- Ruben du Preez en Eben Bezuidenhout: deel die trofee as beste kultuurseun 2023
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf