)

Laerskole Gholf – Leeuwenhof Akademie skitter

Laerskole Gholf. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se gholf het ‘n seisoen van uitnemendheid beleef! Die skool het die volgende spanne ingeskryf vir die laerskole gholf se liga:

  • Twee C spanne
  • Twee B spanne
  • Een A-span

Vier van die vyf spanne kwalifiseer om in die liga fnaal te speel. Dit Het Maandag, 6 November, plaasgevind en Leeuwenhof se gholfseuns het baie goed presteer.

Uitslae behaal:

  • C-span eindig algeheel 3de
  • A-span eindig algeheel 2de in die IPS kompetisie en wen ook die zero HCP afdeling
  • B-span wen die liga.

Leeuwenhof Akademie is ook baie trots op Revann Botha en Walt Potgieter wat gekies is vir die Ekhurhuleni span.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.leeuwenhof.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal