Noord Vrystaat Tennis. Welkom Volkskool spog met twaalf tennisspelers wat ingesluit is in die onderskeie Noord Vrystaat tennisspanne vir 2024.
Die volkies wat vir die Noord Vrystaat spanne gekies is:
- Meia Cronjé
- Leila Erasmus
- Daniel Venter
- Logan Kleynhans
- Renier Taute
- Milé Erasmus
- Carl van Vuuren
- Mieke Strydom
- Wico Grové
- Ezelle Ehlers
- JP Botha
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf