Hoofleiers 2025. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Hoofleiers vir 2025 aangewys.
- Hoofdogter: Ava Agresti
- Onderhoofdogter: Margo Gouws
- Hoofseun: Cyril Long
- Onderhoofseun: Ruben Bezuidenhout
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










