)
SA Sewes Rugby – Hoërskool Durbanville leerder teken kontrak

SA Sewes Rugby. Hoërskool Durbanville 1ste XV Rugbyspeler, Jayden Nell, het geteken vir ‘n SARU 7’s kontrak by die SA Sewes Rugby. Hierdie is ‘n bewys dat harde werk en…

Commonwealth Youth Games – Hoërskool Durbanville neem deel

Commonwealth Youth Games. Hoërskool Durbanville se leerders het vanjaar reeds puik prestasies op die sportveld behaal. Hierdie prestasie is egter baie spesiaal. Hoërskool Durbanville spog vanjaar met twee leerders, Amoné…

Wes-Kaap Netbalspanne – Hoërskool Durbanville leerders Kapteine

Wes-Kaap Netbalspanne. Vier netbalspelers van Hoërskool Durbanville is verkies as Kapteine en onder-Kapteine van hul onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne. Al vier die spanne sal dus deur Durbies gelei word. Meer skolenuus:…

Gimnastiek Wêreld Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

Wêreld Kampioenskap Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Durbanville het gekwalifiseer om aan die Gimnastiek Wêreld Kampioenskap in Orlando Florida, in die VSA deel te neem. Die kampioenskap vind vanaf 24…

Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Durbanville Top 3

Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Durbanville se o.16, o.17 en o.18 Netbalspanne het Saterdag, 10 Junie, as Top 3 in die Sekondêre Skole Netbal by die Wes-Kaap netbal Kampioenskappe geëindig. Hiermee…

Netbal – Hoërskool Durbanville vs Hoërskool Bellville

Netbal. Hoërskool Durbanville en Hoërskool Bellville het gister, 30 Mei, heerlike aksiebelaaide netbal geniet tot na die sonsondergang. Tellings behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf

Wes-Kaap Netbalspelers – Hoërskool Durbanville stel bekend

Wes-Kaap Netbalspelers. Hoërskool Durbanville stel hul sewentien Wes-Kaap Netbalspelers bekend. O.18 O.17 O.16 O.15 O.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf

Wildeklawer Sport – Hoërskool Durbanville Netbal by uitspele dag

Wildeklawer Sport. Uitspele dag: Hoërskool Durbanville se 1ste netbalspan doen goed. Ten spyte van beserings, eindig hulle derde in hul poel. Met die finale uitspele vanoggend, 1 Mei, wen Hoërskool…

Tygerberg Kinderkoor – Durbanville Hoër- en Laerskool

Tygerberg Kinderkoor. Laerskool en Hoërskool Durbanville leerders gaan, as lede van die Tygerberg Kinderkoor, deelneem aan die Hull International Choir Competition. Die kompetisie vind vanaf 27 April tot 1 Mei.…

Hoërskool Durbanville – Tennis Nuus

Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!